101 Meade Street Restaurant      360˚ Mobile Salon      6 Root Sense      @Home      A Pet's Life      ABSA Insurance      AON      Altech Autopage      Amazon UK      Asher Properties      At Work Resources      Australian Embassy      Avis      Avis Van Rental      BMW      Baby City      Bed Centre      Big Boy Scooters       Braaishop      Braaishop.com      CQ Consulting      Camelot SPA      Canal Walk      Canon South Africa      Capilis Asset Managers      Cell C      Christy's Catch      City of Tswhane      Coffee.co.za      Collivery      Commercial & Industrial Acceptances      Coverall Insurance      Covergard      CrisisOnCall       Cultiv8 Cafe      DEUTZ DIESELPOWER      DOPPIO ZERO       DSA Healthcare and Insurance Brokers      DSTV      Decofurn      Department of Home Affairs      Dischem      Edgars      Ekurhuleni Metropolitan Municipality      Elite Risk Acceptances      Entin Insurance Brokers      Europ Assistance South Africa      FNB      FNB Brokers      Fabric Library       Faithful to Nature      Fastway Couriers      Faxsure Solutions      Firedart      FlySafair      Fun With Soap      GIBS Campus - Illovo      Garagesure      Golden Leopard Resorts      Grabouw Motordienste      Greyhound Bus      HW Brokers (Pty) Limited      Harvey World Travel      Heartbeat: Centre for Community Development      Hi-Q Comaro Crossing       HiHelen       Hollywood Costumes       HospiceWits      Hyundai South Africa      Indwe Risk Services and Brolink Underwriting      Innovation Wealth       InsideMan      IntegriSure      Italian Lifestyle      J-One      JRA      Johannesburg Road Agency      Johannesburg Water      Key West Brokers      Khulisa Social Solutions      Kia      Koster Boeredienste      LAWN-PRO      LG - Customer Care Centre      Land Rover      Landmark Underwriting Agency      Licencing and testing Department      License Department      Lido Hotel      Life Healthcare      Lifestyle Cruises      Lowveld Hospital      Luggage Warehouse      MUA Insurance Acceptances      MWEB Connect      Manageall(Pty)Ltd      Massinga Beach Lodge, Mozambique      Mercedes-Benz      Montagu Country Hotel      MooiMed Private Hospital       Mr Price      Mugg and Bean      NHC Dr Hein van Wyk      NORTH CAPE BROKERS / NOORD KAAP MAKELAARS & MUTUAL AND FEDERAL INSURANCE COMPANY      Nedbank      Neils Wheels      Oakhurst Hotel      Ocean Basket Cradle Stone      Old Mutual      One Call Insurance Brokers      PSG Insure      Partners for Possibility      PayPal      Perfect Delivery      Phonefinder      PicknPay       Plus Plan Administrators      Probrand Solutions      Queenspark      Quicksure      Rainbow Readymix      Rebirth Repairs      Remax      Road Protect      SA Post Office      SAARP      SAPD      Sage Pastel      Santam      Satellite Saints      South African Police Service      Straighthrough Assessing - Part of Blue spec group      Stratitude      Sun City Resort Vacation Club      Sunset Plumbing      Supa Quick      THE SPECIALIST PLUMBER      Takealot.com      Telkom      The Courier Guy      The Lighting Warehouse      The Winston       Timbercity      Toyota      Turkish Airlines South Africa      Tyres and More      UIF      Varsity College      Westwood Insurance Brokers      Wimpy      Wits       Woodstock Grill & Tap      Xtreme Computers      Zululand Cooling PRO's       Zurich Insurance Company      ePromo      iWYZE / Nthabiseng Skhosana      

Cultiv8 Cafe



Email: anine@cultiv8hospitality.co.za

Pay us a compliment

Compliment Feed

Cultiv8 Cafe
Uitstekend in alle opsigte  2019-01-04 - Posted by Lizbe

Hi Anine Wil weereens net vreeslik dankie sê, ek kry geweldig baie goeie feedback van mense oor die party, jou kos was uitstekend, die venue is stunning, en die staff wat so vriendelik en behulpsaam is, baie baie dankie. Ek wag nog vir my fotos maar sal verseker ‘n review op FB ook sit. Mooi dag Lizbe (Legalwise)

Cultiv8 Cafe
Voortreflike aand!!  2018-12-22 - Posted by Veronique

Môre Anine, Wil net weereens sê BAIE DANKIE vir ‘n voortrefflike aand!!!!! Van die gasvrou en haar Ma, tot die kos die awesome geselskap!!! Ek het lanklaas soooo lekker gelag en geeet!! Julle is beslis ‘n WENSPAN met ‘n WEN RESEP!! Kan nie wag tot volgende keer nie!!!! P.S. Dankie vir die notas J Kind regards, Veronique

Cultiv8 Cafe
Highly recommendable  2018-12-22 - Posted by Larisa Bruwer

My Name is Larisa Bruwer and I am just leaving a review on Cultivate's wall on behalf of Kruger & Pottinger Attorneys. I just want to personally thank Anine and her exceptional team. We held our Year End function at Cultivate last night and can honestly just say good things about the night. From the first day the staff members were very helpful and thoughtful to our needs. They worked together to offer our company an amazing night as well as made sure everything from beginning till end went smooth and delicate. The staff members were very professional and I would highly recommend the venue.

Cultiv8 Cafe
Onverbeterlike diens!  2018-11-17 - Posted by Annatjie Nel

Die mooiste venue die blomme altyd n verasing die lekkerste kos onverbeterlike diens en dit alles met n glimlag Baie dankie Anine vir die harde werk en pasende prentjies wat jy skep. FROM Annatjie Nel

Cultiv8 Cafe
Professional service throughout  2018-11-25 - Posted by Arthur Begg

Thank you Anine and staff for hosting an amazing event. Professional service throughout, excellent food and so much effort to ensure client satisfaction, from the 1st meeting to pen down ideas up to the last guest leaving. Thank you so much... We will definitely return. Keep up the great work.

Cultiv8 Cafe
Magic  2018-10-29 - Posted by Melanie Klopper

If you are planning an event for 80 people or less you would be silly to look any further than Cultiv8!! The service is amazing and planning my kitchen tea with Anine and her team was effortless...the food was also delicious and more than enough! I can highly recommend Cultiv8 for any event. - Melanie Klopper

Cultiv8 Cafe
Spesiale funksie  2018-10-30 - Posted by Ronell Bezuidenhout

Hallo Anine nogmaals dankie Vir n baie mooi en spesiale funksie.ek waardeer dit uit my hart uit.en dankie dat Wilson ons kelner was.well done Anine- jy mag maar🌸 - Ronell Bezuidenhout

Cultiv8 Cafe
Spesiaal!!  0000-00-00

Anine...WOW!!!! Dit was soooo spesiaal gewees!!! Jy en jou span is amazing en dit het my grootste verwagtinge oortref...duisende dankies

Cultiv8 Cafe
Uit die boonste rakke  2018-10-08 - Posted by Marthie Ayers

Baie dankie Anine vir al jou moeite met my funksie. Dit was perfek van die oomblik wat ons daar aangekom het tot ons weer gery het Die diens van jou personeel is fantasties en jou kos is uit die boonste rakke. Jou plekkie is is regtig iets besonders. Weereens baie dankie - Marthie Ayers

Cultiv8 Cafe
Allerheerlikste ontbyt  2018-10-01 - Posted by Bronwyn-lee Nell

René het Cultiv8 Venue gekies om Bronwyn se Ooievaarsontbyt vir haar vriendinne aan te bied. Uitstekende keuse! Die dames het baie moeite gedoen om die oggend ongelooflik spesiaal te maak. Die gaste is bederf met die allerheerlikste ontbyt - so pragtig aangebied!

Cultiv8 Cafe
Absoluut wonderlik  2018-10-01 - Posted by Rene Linde

Baie dankie aan almal by Cultiv8 julle was absoluut wonderlik van begin tot einde.

Cultiv8 Cafe
Uitstaande gehalte!  2018-10-01 - Posted by Naomi van Dyk

Julle het alles baie mooi gedoen en die ete was uitstaande! Dankie!

Cultiv8 Cafe
Above and beyond  2018-09-16 - Posted by Maryna Herbst

Dankie vir die pragtige woorde Anine...waardeer... Weereens n groot dankie vir jou Anine en span...julle het Yolandi se dag volmaak... Julle diens..kos en dekor was absoluut amazing. Ons is maar moeilike klnte om tevrede te stel...maar... Ons beveel jul 110% aan vir enige funksie wat iemand deur julle wil reel. Julle het above and beyond gegaan met elke aspek en detail.

Cultiv8 Cafe
Perfek in alle opsigte!  2018-08-23 - Posted by Lizanne Le Roux

Goeie dag Anine Ek loer net gou in om vir jou duisende dankie te se vi die naweek se moeite, tyd en harde werk wat ingegaan het vir die voorbereidings vi my 30ste!!! Wow dit het stunning gelyk presies wat ek wou he en die kos was geurig en keurig voorberei!!! Die gaste was mal oor die kos asook die dekor!!! Komplimente aan jou, jou span en sjef!! Hoop om sommer binnekort weer n funksie by jul te kan hou!! Ons hou duime vas vir die jaareindfunksie ek sal jou op hoogte hou!! Ek bring jou blompotte asap sodra my blomme dood is... hul lyk stunning in my huis wow die swart blompotte het my verbaas lyk stunning!!

Cultiv8 Cafe
A wonderful experience  2018-03-20 - Posted by Charmaine Voster

What a wonderful experience! Fabulous food: plated beautifully, smelling heavenly and beyond delicious ... and don't get me started on the portions. I finished mine only because it was so delicious, but only just: It was enough for twó! The owners ánd waiters were so welcoming and friendly. The venue itself? Stunning. We drove all the way from the East Rand in pouring rain, and it was worth it. We'll definitely visit again! - Charmaine Voster

Cultiv8 Cafe
Uitstekend  2018-03-12 - Posted by Lizandri Swanich

Ek kon nie ‘n beter venue kies vir ‘n kitchen tea/ breakfast at Tiffany’s high tea nie! Anine is uitstekend en kreatief met haar dekor en die kos is ongelooflik! Baie baie dankie vir al die moeite, jy maak dit maklik om almal na jou toe te verwys! - Lizandri Swanich

Cultiv8 Cafe
Amazing experience  2018-03-11 - Posted by Chanel Norval

dit was a amazing experience en dan awesome kos. elegant en so smaakvol. baie dankie - chanel norval

Cultiv8 Cafe
Consistently great  2018-03-12 - Posted by Michelle Coetzer

Fantastic food!! ALWAYS!!! Thank you Anine and team for hosting our training session today!! Your service and food is always 5*!! - Michelle Coetzer

Cultiv8 Cafe
Maklik om aan te beveel  2018-02-22 - Posted by Maryke Wolfaardt

Hi Anine, Wil net weer baie baie dankie sê vir Vrydag aand, diens, kos, alles was baie baie lekker. Gaste het 'n paar gesê hoe lekker hul eet. Sal jou beslis aanbeveel! Groete, Maryke Wolfaardt

Cultiv8 Cafe
Prgatige venue met asemrowende kos  2018-02-11 - Posted by Elma Ferreira

Ai Anine😜 Weereens so baie dankie. Wat ‘n wonderlike dag in jou pragtige venue met asemrowende kos. Jy is voorwaar ‘n ⭐️🌟 Niks is ooit vir jou moeite. Ons waardeer dit regtig😘 - Elma Ferreira

Cultiv8 Cafe
Superb service and food  2018-02-05 - Posted by Stephan Du Plessis

Yes Eduspec Training with Cultiv8. Superb service and food, They have provided with the highest of standard.

Cultiv8 Cafe
Absolutely perfect  2018-01-20 - Posted by Janine van der Merwe

Thanks Anine & team!!Was super special and everything was really absolutely perfect - everything I had in mind!! Appreciate each and every little detail XXX From Janine van der Merwe

Cultiv8 Cafe
Uit die boeke uit spesiaal!  2018-01-20 - Posted by Natali Mare

Baie baaaaie baaaaaie dankie Anine en almal wat gehelp het om my dogtertjie se dag so spesiaal te maak!! Dit was uit die boeke uit mooi en die gaste kan nou nog nie uitgepraat raak oor die heerlike kos nie!! Ek sal nog fotos opsit sodra ek hulle kry xxx Van Natali Mare

Cultiv8 Cafe
5 Star review  2017-12-04 - Posted by Amanda Kruger

We had a fantastic time. Anine and her team were very professional and the food was great.

Cultiv8 Cafe
Diens is fantasties!  2017-11-16 - Posted by Rineke

Anine baie dankie v jou en al jou staf v vandag se funksie alles was 100% en so mooi gedoen en dit komende v n perfeksionis, jul vriendelikheid en flinke diens is fantasties, die kos was HEERLIK!!!! en so mooi voorgesit. Baie dankie v al jul harde werk en moeite ons waardeer dit opreg!!!! Jy het nie net my maar soveel meer persone na vandag wat v jou dienste gebruik gaan maak. Ons wens jul alles wat mooi is toe en mag Cultiva8 net floreer. Liefde Rineke😘🌻💐🌺


Be in the know follow us on Twitter