101 Meade Street Restaurant      360˚ Mobile Salon      6 Root Sense      @Home      A Pet's Life      ABSA Insurance      AON      Altech Autopage      Amazon UK      Asher Properties      At Work Resources      Australian Embassy      Avis      Avis Van Rental      BMW      Baby City      Bed Centre      Big Boy Scooters       Braaishop      Braaishop.com      CQ Consulting      Camelot SPA      Canal Walk      Canon South Africa      Capilis Asset Managers      Cell C      Christy's Catch      City of Tswhane      Coffee.co.za      Collivery      Commercial & Industrial Acceptances      Coverall Insurance      Covergard      CrisisOnCall       Cultiv8 Cafe      DEUTZ DIESELPOWER      DOPPIO ZERO       DSA Healthcare and Insurance Brokers      DSTV      Decofurn      Department of Home Affairs      Dischem      Edgars      Ekurhuleni Metropolitan Municipality      Elite Risk Acceptances      Entin Insurance Brokers      Europ Assistance South Africa      FNB      FNB Brokers      Fabric Library       Faithful to Nature      Fastway Couriers      Faxsure Solutions      Firedart      FlySafair      Fun With Soap      GIBS Campus - Illovo      Garagesure      Golden Leopard Resorts      Grabouw Motordienste      Greyhound Bus      HW Brokers (Pty) Limited      Harvey World Travel      Heartbeat: Centre for Community Development      Hi-Q Comaro Crossing       HiHelen       Hollywood Costumes       HospiceWits      Hyundai South Africa      Indwe Risk Services and Brolink Underwriting      Innovation Wealth       InsideMan      IntegriSure      Italian Lifestyle      J-One      JRA      Johannesburg Road Agency      Johannesburg Water      Key West Brokers      Khulisa Social Solutions      Kia      Koster Boeredienste      LAWN-PRO      LG - Customer Care Centre      Land Rover      Landmark Underwriting Agency      Licencing and testing Department      License Department      Lido Hotel      Life Healthcare      Lifestyle Cruises      Lowveld Hospital      Luggage Warehouse      MUA Insurance Acceptances      MWEB Connect      Manageall(Pty)Ltd      Massinga Beach Lodge, Mozambique      Mercedes-Benz      Montagu Country Hotel      MooiMed Private Hospital       Mr Price      Mugg and Bean      NHC Dr Hein van Wyk      NORTH CAPE BROKERS / NOORD KAAP MAKELAARS & MUTUAL AND FEDERAL INSURANCE COMPANY      Nedbank      Neils Wheels      Oakhurst Hotel      Ocean Basket Cradle Stone      Old Mutual      One Call Insurance Brokers      PSG Insure      Partners for Possibility      PayPal      Perfect Delivery      Phonefinder      PicknPay       Plus Plan Administrators      Probrand Solutions      Queenspark      Quicksure      Rainbow Readymix      Rebirth Repairs      Remax      Road Protect      SA Post Office      SAARP      SAPD      Sage Pastel      Santam      Satellite Saints      South African Police Service      Straighthrough Assessing - Part of Blue spec group      Stratitude      Sun City Resort Vacation Club      Sunset Plumbing      Supa Quick      THE SPECIALIST PLUMBER      Takealot.com      Telkom      The Courier Guy      The Lighting Warehouse      The Winston       Timbercity      Toyota      Turkish Airlines South Africa      Tyres and More      UIF      Varsity College      Westwood Insurance Brokers      Wimpy      Wits       Woodstock Grill & Tap      Xtreme Computers      Zululand Cooling PRO's       Zurich Insurance Company      ePromo      iWYZE / Nthabiseng Skhosana      

Landmark Underwriting Agency



Email: ronel@landmark-ua.co.za

Phone Number: 0866 501 086

Website: www.pinny.co.za

Pay us a compliment

Compliment Feed

Landmark Underwriting Agency - Landmark Vryheid
Baie dankie  2018-11-14 - Posted by Syble Dietrichsen

Middag Liezel, Sjoe dit is nou diens hoor. Baie, baie dankie waardeer baie.

Landmark Underwriting Agency - Landmark Bloemfonein
GoiemORE Adele  2018-10-30 - Posted by Annette Taljaard

GoiemORE Adele Baie dankie vir U uitstekende diens

Landmark Underwriting Agency - Landmark Bloemfontein
Verskeie komplimente  2018-10-09 - Posted by Gerhard Visser

ek verskeie komplimente gekry oor die diens wat Louise aan ons kliente lewer. Haar terugvoer, manier van praat en algemene diens is uitstaande en verdien sy n klop op die skouer!!

Landmark Underwriting Agency - Landmark Bloemfontein
Baie dankie vir die PUIK Diens  2018-10-01 - Posted by Johan Henning

Hiermee wil ek graag Baie Baie Dankie sê vir die PUIK Diens wat ek van jou en die LANDMARK span ontvang het met die aktivering en uitreiking van die Polis in Slegs 6 ure vandat ek die aansoek aan jou gestuur het Vrydag soos deur jou versoek is om 09:30 en Volledig ontvang het om 15:30 dit wil gedoen wees.

Landmark Underwriting Agency - Landmark Oudtshoorn
Ek wil jou graag net bedank vir jou uitstekende diens!!  2018-11-05 - Posted by FNB - Elmarie Snyman

Hi Yolandi, Ek wil jou graag net bedank vir jou uitstekende diens! As almal maar soos jy was, sou ons wereld ‘n soveel beter plek gewees het!

Landmark Underwriting Agency - Landmark Oudtshoorn
Ons is trots om jou deel van ons span te hê.  2018-11-05 - Posted by Ronel Bouwer

Hi Yolandi, Hierdie is ‘n kompliment wat meer oor jou karakter en menswees sê as net die goeie diens wat jy lewer. Jou mooi gesindheid met trots en respek vir jou werk en mense saam wie jy werk is ‘n wonderlike eienskap en daarvoor wil ek vir jou dankie sê.  Ons is trots om jou deel van ons span te hê.

Landmark Underwriting Agency - Bloemfontein
Thank you very much for your prompt assistance  2018-09-27 - Posted by Lana Plaatjie PSG

Mariska Thank you very much for your prompt assistance. It is much appreciated.

Landmark Underwriting Agency - Nylstroom
Baie dankie vir jou insette en harde werk  2018-08-21 - Posted by Gerhard Visser

Mareli, Baie dankie vir jou insette en harde werk tydens my verlof. Jy verdien n klop op die skouer!

Landmark Underwriting Agency - Bloemfontein
Baie dankie vir die wyse waarop jy die eise hanteer  2018-08-21 - Posted by Gerhard Visser

Louise, Baie dankie vir die wyse waarop jy hierdie eise hanteer het. Ek weet dat dit nie elke dag maklik was nie, veral met die feit dat die kliënt jou ook direk gekontak het. Ek is van mening dat jy hierdie vuurdoop wonderlik geslaag het en is trots om saam met jou te werk.

Landmark Underwriting Agency - Kroonstad
Baie dankie vir jul hulp  2018-07-20 - Posted by COMMRISK(Mariana)

Ek moet ook net vir jou en Alice dankie sê vir julle hulp om hierdie eis so vining hanteer te kry

Landmark Underwriting Agency - Kroonstad
Jy is ‘n stêr!  2018-07-20 - Posted by COMMRISK(Mariana)

Wow!Baie dankie dat jy hierdie uitdrukke aan my deurgegee het, Jy is ‘n stêr!

Landmark Underwriting Agency - Klerksdorp
Baie dankie vir Landmark  2018-07-15 - Posted by Raddix(Este)

Cherissa,Baie dankie vir die manier waarop jy hierdie eis hanteer

Landmark Underwriting Agency - Bloemfontein
Bitter baie dankie vir jou harde werk  2018-07-14 - Posted by Cherissa

Marthine,Ek wil net vir jou sê bitter baie dankie vir jou harde werk op die verhalings.Jy is ‘n yster.

Landmark Underwriting Agency - Klerksdorp
Flinke diens  2018-07-12 - Posted by Momentum(Lizelle)

Baie dankie vir jul flinke diens

Landmark Underwriting Agency - Bloemfontein
Good service  2018-07-07 - Posted by GENESUSKZN

Marianka,Thank you so much for helping me get this so quickly. I really do appreciate it.

Landmark Underwriting Agency - Bloemfontein
N ware staatmaker  2018-05-28 - Posted by Naude Makelaars

Wonderlik! Baie dankie Yolande! Jy is ‘n ware staatmaker!

Landmark Underwriting Agency - Kroonstad
Uitstekende diens!!  2018-05-23 - Posted by Zak Finansiele Dienste

vir Cherissa weereens dankie sê vir uiitstekende diens!!

Landmark Underwriting Agency - Landmark Bloemfontein
Goeie eise diens  2018-05-17 - Posted by Almari Zietsman

Ons wil net baie dankie sê vir die goeie eise diens wat ons van Adele kry asook van Martien op derde party eise. Diens is puik en word opreg waardeer

Landmark Underwriting Agency - Landmark Bloemfontein
Altyd vriendlike hulp  2018-05-16 - Posted by PSG INSURE-Carol Strydom

Chantelle,baie dankie vir jou altyd vriendlike hulp.

Landmark Underwriting Agency - Lanmdark Kroonstad
Vinnige hulp  2018-05-14 - Posted by Lanie Coleman

Duisend dankies vir julle vinnige hulp met die een, xx jul altyd die beste!!

Landmark Underwriting Agency - Landmark Kroonstad
Uitsonderlike vinnige eise diens  2018-05-14 - Posted by Ronel Bouwer

Melany – Dit is met opregte dank dat ek namens bestuur opregte dank wil uitspreek vir die goeie gesindheid en uitsonderlike vinnige eise diens wat aan die makelaars gelewer word soos en waar nodig. Dit dra verseker by tot die maatskappy se algehele sukses en bou van goeie verhoudings waarna ons streef. Dit word opreg waardeer ! 

Landmark Underwriting Agency - Landmark Oudtshoorn
Dankie vir jou moeite  2018-05-04 - Posted by Landmark Bloemfontein-Marianka

1000de damlies vir jou moeite.

Landmark Underwriting Agency - Landmark Bloemfontein
Baie dankie Vanessa  2018-04-30 - Posted by Naudemakelaars Elna

Jy is die beste!Baie,baie dankie!

Landmark Underwriting Agency - Landmark Kroonstad
Spoedige terugvoer en behulsaam  2018-04-03 - Posted by Certisure (Chantel Venter)

Shandre, Ek wil net vir jou Baie Dankie sê, jy is regtig n fees om mee saam te werk en ek weet ek hoef nooit te wag vir terugvoering, dankie dat jy altyd so vinnig terugvoering gee en altyd vinnig help as ons hak met ietsie. Waardeer dit regtig uit my hart uit. Jy voorwaar ‘n aanwins vir Landmark

Landmark Underwriting Agency - Landmark Bloemfontein
Kind assistance  2018-04-04 - Posted by PSG (Carla Blom)

Thank you Mariska Appreciate your kind assistance


Be in the know follow us on Twitter