101 Meade Street Restaurant      360˚ Mobile Salon      6 Root Sense      @Home      A Pet's Life      ABSA Insurance      AON      Altech Autopage      Amazon UK      Asher Properties      At Work Resources      Australian Embassy      Avis      Avis Van Rental      BMW      Baby City      Bed Centre      Big Boy Scooters       Braaishop      Braaishop.com      CQ Consulting      Camelot SPA      Canal Walk      Canon South Africa      Capilis Asset Managers      Cell C      Christy's Catch      City of Tswhane      Coffee.co.za      Collivery      Commercial & Industrial Acceptances      Coverall Insurance      Covergard      CrisisOnCall       Cultiv8 Cafe      DEUTZ DIESELPOWER      DOPPIO ZERO       DSA Healthcare and Insurance Brokers      DSTV      Decofurn      Department of Home Affairs      Dischem      Edgars      Ekurhuleni Metropolitan Municipality      Elite Risk Acceptances      Entin Insurance Brokers      Europ Assistance South Africa      FNB      FNB Brokers      Fabric Library       Faithful to Nature      Fastway Couriers      Faxsure Solutions      Firedart      FlySafair      Fun With Soap      GIBS Campus - Illovo      Garagesure      Golden Leopard Resorts      Grabouw Motordienste      Greyhound Bus      HW Brokers (Pty) Limited      Harvey World Travel      Heartbeat: Centre for Community Development      Hi-Q Comaro Crossing       HiHelen       Hollywood Costumes       HospiceWits      Hyundai South Africa      Indwe Risk Services and Brolink Underwriting      Innovation Wealth       InsideMan      IntegriSure      Italian Lifestyle      J-One      JRA      Johannesburg Road Agency      Johannesburg Water      Key West Brokers      Khulisa Social Solutions      Kia      Koster Boeredienste      LAWN-PRO      LG - Customer Care Centre      Land Rover      Landmark Underwriting Agency      Licencing and testing Department      License Department      Lido Hotel      Life Healthcare      Lifestyle Cruises      Lowveld Hospital      Luggage Warehouse      MUA Insurance Acceptances      MWEB Connect      Manageall(Pty)Ltd      Massinga Beach Lodge, Mozambique      Mercedes-Benz      Montagu Country Hotel      MooiMed Private Hospital       Mr Price      Mugg and Bean      NHC Dr Hein van Wyk      NORTH CAPE BROKERS / NOORD KAAP MAKELAARS & MUTUAL AND FEDERAL INSURANCE COMPANY      Nedbank      Neils Wheels      Oakhurst Hotel      Ocean Basket Cradle Stone      Old Mutual      One Call Insurance Brokers      PSG Insure      Partners for Possibility      PayPal      Perfect Delivery      Phonefinder      PicknPay       Plus Plan Administrators      Probrand Solutions      Queenspark      Quicksure      Rainbow Readymix      Rebirth Repairs      Remax      Road Protect      SA Post Office      SAARP      SAPD      Sage Pastel      Santam      Satellite Saints      South African Police Service      Straighthrough Assessing - Part of Blue spec group      Stratitude      Sun City Resort Vacation Club      Sunset Plumbing      Supa Quick      THE SPECIALIST PLUMBER      Takealot.com      Telkom      The Courier Guy      The Lighting Warehouse      The Winston       Timbercity      Toyota      Turkish Airlines South Africa      Tyres and More      UIF      Varsity College      Westwood Insurance Brokers      Wimpy      Wits       Woodstock Grill & Tap      Xtreme Computers      Zululand Cooling PRO's       Zurich Insurance Company      ePromo      iWYZE / Nthabiseng Skhosana      

Search for a Company



Showcase Pages

View companies applauded.

Applauded

Landmark Underwriting Agency
Baie dankie  2019-03-15 - Posted by Alice Dippenaar

Mariska, Dankie – jy is ‘n sterretjie

View this company’s showcase and connect.
Landmark Underwriting Agency - Bloemfontein
Dankie Zeste – waardeer jul moeite  2019-02-22 - Posted by Michelle Potgieter

Dankie Zeste – waardeer jul moeite

View this company’s showcase and connect.
Landmark Underwriting Agency - Kroonstad
GROOT DANKIE  2019-03-05 - Posted by Theresa Horn

Ek weet nie waar om te begin om vir julle GROOT DANKIE te sè vir bogenoemde en die afgelope week se “saamwerk”, skelm smiles, hartkloppings en ek wat soms na aan trane was . Ek het regtig uit my hart bedoel dat ek vanmiddag amper n knop in my keel gehad toe ek vir julle dankie gese het. Wessel was afgelope paar dae nie op kantoor en het dit maar veral met hierdie klient moeilik gegaan op n kol en ek wou hom spaar van nog meer op sy skouers te laai en maar hierdie klient op my skouers gegooi en soos hy sè vir Salomo se wysheid gesmeek - Sonder julle sou ek dit nie kon doen !!! Baie dankie vir julle verstaan en lekker saam goed kan uitredeneer en koppies krap – van my kant af waardeer ek regtig en is dit altyd lekker om n eis by Landmark te he (  ) in die regte lig gese ne ! Nou ja voor ek my opstel afsluit en vergeet wat die eintlike rede is vir die epos net weer n GROOT DANKIE, dit gaan NIE ongesiens verby.

View this company’s showcase and connect.
Landmark Underwriting Agency - Bloemfontein
jou diens is uitstekend!!  2019-02-22 - Posted by Helen Dreyer

jou diens is uitstekend!!

View this company’s showcase and connect.
Landmark Underwriting Agency - Bloemfontein
Effektief soos altyd!  2019-02-21 - Posted by Annerie Lombard

Dankie Tammy…. Effektief soos altyd! Love dit om saam met jou te werk

View this company’s showcase and connect.
Landmark Underwriting Agency - Kroonstad
Puik diens  2019-02-20 - Posted by Coenie Marx

Baie geluk met julle toekenning. Ons is trots op julle en dankie vir julle goeie diens, julle verdien die prys.

View this company’s showcase and connect.
Landmark Underwriting Agency - Bloemfontein
Dankie vir jou spoedige diens  2019-02-18 - Posted by Ronel Bouwer

Mariska, Dankie vir die spoedige voltooiing en uitstuur van die al die makelaars/assistente se sertifikate wat die produk opleiding gedoen het. Jou moeite met die afhandeling van al die sertifikate word opreg waardeer en is dit lekker om die positiewe terugvoer van die makelaars te kry.

View this company’s showcase and connect.
Landmark Underwriting Agency - Klerksdorp
Baie dankie vir julle harde werk  2019-02-22 - Posted by Ronel Bouwer

Graag wil ek namens bestuur ook BAIE DANKIE sê vir jul harde werk!! EK glo hierdie kompliment is een van vele maar dit kom nie altyd by ons uit nie!! Jul lojaliteit en respek vir jul werk gaan nie ongesiens verby nie! Dit word opreg waardeer en dra dit verseker by tot die algehele sukses van die maatskappy.

View this company’s showcase and connect.
Landmark Underwriting Agency - Klerksdorp
Pragtige span !!  2019-02-12 - Posted by Yvonne Lessing

jy het ‘n pragtige span wat jou kantoor hanteer. Shandre en Cherissa altyd daardie xtra myl vir my – ek waardeer opreg. I have no idols I admire work, dedication and competence En hulle doen dit vir my

View this company’s showcase and connect.
Landmark Underwriting Agency - Bloemfontein
Dankie vir goeie diens  2019-02-08 - Posted by Ronel Bouwer

More Louise, Ek glo hierdie kompliment is een van vele wat nie altyd by ons uitkom nie!  Dankie vir die goeie gesindheid en bereidwilligheid om in te staan en te help waar jy kan. Dit gaan verseker nie ongesiens verby nie en besef ons die waarde van personeel wat gewoonlik meer doen as wat van jou verwag word. Dit word opreg waardeer!! Jou bydrae die afgelope paar maande maak ‘n groot verskil in Bloemfontein kantoor se werkslas en daarvoor wil ek jou ook sommer namens bestuur bedank.

View this company’s showcase and connect.


Be in the know follow us on Twitter